U is die Bron van my lewe

Aanwysings en Tye

bybelstudie_gids

HOE, WAAR en WANEER?

 

Elke 1ste en 3de Sondag van die maand

 

Bawburgh se gemeenskapsaal.

 

Dienste begin 10:00

 

 

 

Na die diens kry almal kans om lekker saam te kuier oor ‘n drink dingetjie en die laaste paar weke se nuus op te vang.

 

 

Kliek hier vir aanwysings vanaf Norwich  
Kliek hier vir aanwysings vanaf Ipswich  

 

 

 


Kontak webmeester