U is die Bron van my lewe

Selgroepe

bybelstudie_gids

Kom ontmoet jou Engelse familie

Daar is‘n aantal selgroepe (lees meer) regoor East Anglia waarby jy kan aansluit om jou spiritualiteits reis soveelmeer aangenaam en produktief te maak. Daarby is daar ook vele bedienings waarby jy kan betrokke raak. Net nóg ’n manier om jou vriendskapsbande op te bou en deel te word van hierdie wonderlike en warm familie in die Ooste van Engeland.

Op die oomblik is daar 5 Selgroepe onder die vaandel van SAGNorwich, waarvan 4 oor Norwich verspreid is en 1 in Ipswich. Kyk gerus hier waar die naaste een aan jou is en skakel die relevante selgroepleier. As jy nie seker is waar die beste een is om in te skakel nie, of dalk meer wil weet oor selgroepe, kan Jy enige tyd een van ons selgroep koördineerders skakel.

 

 

 

SAGNorwich selgroepe
     

Selgroepleier

Voorstad

Kaart

     
Bettie Faber
Sheringham
NR26
     
Marli Ekkerd
Norwich Noord
NR6
     
Adri van der Colff
Norwich Sentraal NR2
     
Quintus van Tonder
Mulbarton NR14
     
Marcel Kok
Ipswich IP1
     
     

 

Koördineerders

 

Kontak

     
Laurette Steenkamp
 
     


Kontak webmeester