U is die Bron van my lewe

Ons Visie

U is die bron van my lewe

 

"U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons"

SAGNorwich se droom is dat ons almal God as die Bron van ons lewens sal ontdek. Dat spiritualiteit nie maar net nog ?n area van ons lewens sal wees saam met al die ander duisende goed wat ons moet doen nie, maar dat God regtig in beheer van elke area van ons lewens sal wees. Dat ons regtig anders sal wees in elke aspek van ons lewens omdat ons ons krag van Hom af kry . Hierdie droom (visie) is geïnspireer deur Psalm 36:10.

Kontak webmeester